Ons respekteer jou privaatheid

Altyd.

Wat is "cookies" en kan 'n mens dit eet?

Ons beskou jou besonderhede as geheim. Ons website gebruik cookies, maar dis net om te sien of ons kliente terug kom. Mense is geneig om eerder niks te sê nie en daarom laat ons net 'n baie klein stukkie "code" op jou rekenaar of mobilele toestel so dat ons kan sien hoeveel mense besoek ons webtuiste meer as een keer. Jou persoonlike besonderhede word nie gebêre nie en is nie toeganklik vir ons of enigeiemand anders nie.

© Kopiereg 2021 Bustercide. Alle regte voorbehou.
Webtuiste en bemarking deur dreamJar.

Create a web page with Mobirise